Aan boord van die Voyager-ruimtetuig was ‘n koperplaat met goud oorgetrek wat onder andere ‘n verskeidenheid musiek bevat, die aarde se Greatest Hits.
Kategorie Argiewe:Musiek
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Rihanna foto – Chris Brown in die sop
‘n Foto, wat na bewering van die sangeres Rihanna geneem is nadat sy deur die popster Chris Brown aangerand is, is ‘n paar uur gelede op die Internet gelek.
KKNK 2009 Program
Die ABSA KKNK 2009 – Dis pure kuns en kultuur.
Steve Hofmeyr in hospitaal vir noodbehandeling
Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr is gisternag in die Johannesburgse hospitaal opgeneem vir noodbehandeling.
KKNK 2009 Program – bekendstelling
Die Absa KKNK kondig met trots die program van die mylpaal 15de Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn aan.
Nomfusi in Obz
Die nuwe Afro-soul ster, Nomfusi, en haar band The Lucky Charms tree in Februarie op by die Obz Café in Observatory in Kaapstad.
Gert Vlok Nel
Sy tunes, wat al as “lonesome-jubilee-karoovlakte-blues” beskryf is, is landswyd bekend.
Eartha Kitt 1927 – 2008
Orson Welles het nie sonder rede na haar verwys as die “most exciting woman in the world” nie. Eartha Kitt se hees stem het gesmeul, was half uitdagend met ondeunde ondertone. Heel gepas by ‘n gloeiende vuurherd op ‘n koue wintersnag.
Miriam Makeba 1932 – 2008
Miriam Makeba, of soos sy bekend was, Mama Afrika, het gister aan ‘n hartaanval beswyk. Sy was 76.
