Ronald Rupert Opperman, gebore en groot geword in Springs, is beter bekend as Ronaldo in die musiekindustrie.
Kategorie Argiewe:Musiek
Teen die berg
Gerhard Steyn se oorspronklikheid en charisma is oorweldigend en daar is geen twyfel dat hy die volgende “GROTE” in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gaan wees nie.
Zol Josling
Eendag lank lank gelede, in ‘n klein plattelandse dorpie na ‘n stresvolle swangerskap het Magda Josling geboorte geskenk aan ‘n onmoontlike klein Zol Egnatius Josling.
Woorde op ‘n wynboks
Soos baie ander musikante van vandag, word Abel Kraamsaal ook geborg deur ‘n kommersiële entiteit, as dit die regte beskrywing is.
Die nuwe trefferalbum
Die Nuwe Trefferalbum is ‘n gepaste titel vir Laurika Rauch se tweede “grootste treffers” album.
Bob Marley
Op die mooiste eiland wat een paar oë ooit aanskou het, dis nou as jy Columbus kan glo, het ‘n jong Jamaikaanse meisie op 4 Februarie 1945 geboorte geskenk aan kaptein Norval Marley se seun.
Wynand Strydom
Een van die musiekbedryf se mees opwindenste nuwe sterre, Pretoria kunstenaar Wynand Strydom, geniet huidiglik groot sukses met twee briljante albums op die winkelrakke.
Breathe Sunshine Vol 02
Dit sou nooit ‘n maklike taak wees om ‘n opvolg vir die eerste Breathe Sunshine te maak nie.
Ou bokke en groen blare
Alhoewel hulle as ‘n dansorkes optree en gewoonlik gewilde danstreffers op hulle spyskaart aanbied, bly Afrikaanse musiek deel van hierdie Boesmanlanders se aanbieding.
Melkstraat Confessions
Jan Blohm is duidelik the real deal.