Musiek vir my Spaceship

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za SkallaBrak is ‘n Afrikaanse rockgroep wat sedert Januarie 2002 musiek maak. Die groep bestaan uit vier lede, nl Brakwater (vokale, akoestiese kitaar en mondfluitjie), Jah-Mari (vokale, elektriese kitaar, mondfluitjie en trekklavier), Rooivalk (tromme) en Berserker (baskitaar). Met hulle oorspronklike musiek, wat deur Brakwater en Jah-Mari geskryf word, poog …