Anna Davel is ‘n nuwe solostem op die Afrikaanse musiektoneel wie se debuut-CD Te diep by 2000 se Klein Karoo Nasionale Kunstefees bekendgestel is.
Kategorie Argiewe:Musiek
U2 The Best of 1990 – 2000
Die tweede volume van U2 se Best of-versameling word in November deur Interscope Records uitgegee.
Woordeloos
Dis altyd lekker om goeie, nuwe Afrikaanse talent raak te loop. Karla du Plessis volg ten volle in pa Koos se voetspore, met haar debuutvrystelling Woordeloos.
U eie keuse
U eie keuse is die program met die langste loopvlak op radiosondergrense, oftewel RSG en dus die oudste Afrikaanse radioprogram wat steeds op die lug is.
‘n Ritsel innie rietbos
Sonja Herholdt is al amper 25 jaar in die vermaaklikheidbedryf en sy spog met meer toekennings as die meeste ander Afrikaanse sangers.
SQQ is ‘n belewenis
As daar ‘n groep is wat Afrika en die Westerse wêreld laat hande vat, is dit Soweto String Quartet.
Hiep-hiep Hoera
Dis ‘n hele paar jaar sedert Randall Wicomb met ‘n nuwe CD na vore gekom het.
Storm in Eden
Storm in Eden is Eugenie se solo debuutalbum, waarin sy ‘n kontemporêre styl vermeng met Afrika-klanke, wat ‘n heel verrassende produk tot gevolg het.
Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit
Die titel van dié album is ‘n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.
Soet September
Dit het lankal tyd geword vir ons om verby die Valiants en Kombuise te kyk na die talent wat ons môre gaan rock in Afrikaans.