deur Haydee Hollander Johannes Kerkorrel se laaste (gepubliseerde) album voor sy tragiese dood op 12 November 2002 was Die Ander Kant en hierin lê twee bitter ironieë. Die sanger wat gebrandmerk was as ‘n sell-out en ‘n politieke opportunis wou aanhangers sy sagter, poëtiese sy wys, die kant wat ‘n kunstenaar nodig het om die …
Kategorie Argiewe:Musiek
Total Radio Takeover
Die idee van die album was om Tuks FM se unieke klank ten toon te stel.
Ons Sing Jou Taal
Rapport-lesers het onlangs die geleentheid gehad om ‘n keuse te maak van al hul tydlose Afrikaanse gunstelinge in sangers en musiek.
‘Net ‘n Bietjie Liefde’, vra Danie Niehaus
Grapmaker en storieverteller, natuur- en sportmens, rolmodel en aktiewe lid van verskeie liefdadigheidsorganisasies waaronder Kinderwelsyn en die Hartstigting van Suid-Afrika.
Hopefield, a portrait in music
Hopefield, a portrait in music is ‘n versameling songs uit die pen van die Kaapse liedjieskrywer Philip de Villiers.
Die Zol Jol maak die nag vol
Stille waters, klein rietjies sê hulle mos, daar skuil die grootste bos!
Thys ontbloot
Hoe ken jy my? As een wat die fluff in die Afrikaanse musiekbedryf slegsê. Een wat opkom vir goeie lirieke met ‘n kreatiewe (ver)draai(ing), en wat swaar sluk aan nóg ‘n Kombuis of ‘n Rauch, ‘n Gé of ‘n Sonja.
Hootie & the Blowfish
Daar is niks aan jou saak te doen nie indien jy nie van Hootie & the Blowfish hou nie. Hoofsanger Darius Rucker se rasperstem herinner jou onwillekeurig aan jou ouma in die dae toe sy nog Gunston gerook het. Beste van alles het die ouens goeie musieksmaak. Op Scattered, Smothered, & Covered doen hul van …
Herman van den Berg
Haydee Hollander het Herman van den Berg gepols oor sy eerste kennismaking (én verwondering) met Brel se musiek.
Stoom Radio
Hierdie is nou ‘n CD wat mens nie te veel jou mond oor wil uitspoel nie.
