De CD Ruimtevaarder zal vanzelfsprekend ook in Zuid-Afrika verschijnen.
Kategorie Argiewe:Musiek
Nuwe Dag
Uiteindelik na drie lang jare verras Robbie weer met ‘n splinternuwe album Nuwe Dag.
Wieke Garcia
Wieke Garcia is in Madrid (Spanje) gebore en het in Alkmaar (NL) grootgeword.
Edith Leerkes
Vanaf die oomblik dat Edith Leerkes as elfjarige meisie op die kitaar verlief geraak het, het sy weinig anders as kitaarspeel gedoen.
Exciter
Depeche Mode se nuwe album Exciter.
Gerhard Steyn
Die musiekbedryf staan reeds verstom oor die spoed waarmee Gerhard Steyn groei as kunstenaar “He grew claws overnight” is Judith, sy bestuurder en agent, se mening. Judith sê: “Ek het so amper 3 jaar gelde ‘n ou onder ‘n doringboom sien kitaar speel.. ongeskeer, T-hemp en deurmekaar hare. Net hy en sy kitaar. Ek sien …
Jong jazzorkes se debuut
Die eerste openbare optrede van ‘n nuut-opgeleide jeug jazzorkes gaan die finale item opvoer by die Kunstekaap Jeug Jazzfees by die Kunstekaap-Teater op Saterdag, 13 Augustus.
Media
Insig kondig onlangs aan: “Zoid – Gelukkig, gelowig, getroud.”
André Swiegers
Tot ongeveer ses jaar gelede was Swiegers eerder bekend as songwriter vir ‘n verskeidenheid van kunstenaars in Suid-Afrika.
Hoed af, Herman van Veen
Hoed Af, Herman van Veen word in die Europese pers as ‘n “tornado van gevoelens” beskryf en inderdaad is Van Veen die soort kunstenaar wat jou hartsnare behoorlik en sekuur kan roer.
