Nooienshaarvaring / Venushaarvaring

AdiantumIn Suid-Afrika word die nooienshaarvaring meesal binnenshuis of in hangmandjies gekweek.Die varing hou van baie water en volson.Indien jy ‘n enige varing in ‘n pot wil plant meng jy ‘n kommersiële potgrondmengsel om die helfte met ryk kompos. Sit die pot op ‘n potpiering vol fyn gruisklip wat altyd vol water gehou word.Adiantum raddianum is …

Kerrieboom

Murraya koenigiiDie plant kom oorspronklik uit die tropiese dele van Asië. Die blare word gebruik in Oosterse geregte.Die plant verkies ‘n sonnige posisie, maar sal ook in die half-skadu groei.Gee gereeld water.(foto Muhammad Mahdi Karim)

Laat my langs die heide wandel

EricaceaeJackie CarrollWandel langs jou eie heide die somer. Heide is enige van ‘n groot aantal struike. Normaalweg verwys dit na die Erica-soorte met klein, lynvormige blare. Hierdie meerjarige plante ontluik een of ander tyd in ‘n see van kleur. Die plante vertoon goed saam met klein keëldraende plante, veral die met ‘n verskeidenheid van vorms, …

Koffieboom

RubiaceaeDie koffieboom (Coffea arabica) is inheems aan die tropiese dele van Afrika.Die struik raak tot 5 meter hoog. Dit is immergroen met blink, groen blare en wit blomme wat heerlik ruik. Die blomme word gevolg deur die mooiste rooi vruggies.Die koffieboom is gevoelig vir ryp en soek ‘n sonnige staanplek. Die plante vaar net goed …

Struike

AAalwyne – Groei aalwyne vinnig met piesangskilleAgdaegeneesbossieAlbertiniaheideAmatunguluAnysboegoeAsmavriendelike tuineBBabatoontjiesBamboesBastersuikerbosBeeskloutjieBeestebulBergbietouBergbruidjieBerggranaatBergrietBergrooigrasBitterblaarBitterghaapBlinkblaar-wag-‘n-bietjieBlombosBloukappieBloumagrietBoegoe / BoegoeBoerboonBoesmansgifboomBoesmankruieBoesmanteeBoetabessieBokhoringBosbruidsbosBosdruifBottelpalmBougainvilleaBruidsheideBuffelsdoringCClanwilliam-magrietDDakrietDekrietDuiwelstabakEEiers vir jou tuinElimsheideEricaErtjiebosFFluitjiesFonteinbossieGGansiesGeelblomsalieGeelgranaatGeelklokkie IGeelklokkie IIGeelkoppieGewone wilderosyntjieGhaap IGhaap IIGifboomGifmelkbosGrondboontjiebotterkassiaGrootharpuisbosGrootnoem-noemHHeideHeiningbamboesHeuningklokkiesbosHeuningmagrietHeuningteeHoe om saad te saaiHuisvaringHumansdorp harpuisbosIImpalalelieIndringerspesiesJJakkalskosJanuarieJou tuinJulieKKaapse foksiaKaapse kanferfoelieKaapse kamperfoelieKaapse klappermeulKaapse stokroosKanarieklimopKankerbossieKannabasKapokbossieKappieblommetjieKaroogoudKatdoringKerrieboomKerriebosKeurKlaaslouwbossieKlapperbosKleinkoraalboomKlipboegoeKlipdaggaKlipkalossieKnoppies-stinkkruidKoeihoringKoffieboomKolkolKolsuringKonfettibosKooigoedKouterbosKraanvoëlblomKruidjie-roer-my-nieKruisbessieKweek bome en struikeLLanternheideLuisiesMMaartMadeliefiebosMalvaMauritiusvlasMelkbosMis in jou tuinMotvrugNNatalpruimNatalse baakhoutNatalse bottelborselNoem-noemNooienshaarvaringOOlifantsrietOranjevygiePPapierblomParadysvoëlblomPerdebosPerdekopPienkdombeyaPistoolbosPlakkiePlant bome en struikePloegbrekerRRankmargrietRidderspoorRivierrankdoringRooi lamprantusRooiblaarplakkieRooihaargrasRooihaartjieRooinaelsRooisewejaartjie IRooisewejaartjie IIRooiviooltjie IRooiviooltjie IIRooivygieRooistompieSSaad saaiSabiesterSaliehoutSandkalossieSeeroogblommetjieSekelbosSeweweeksvaringSirkamerpalmSkilpadbessieSkoenlapperbosSkoonma-se-tongSondagsriviermadeliefieSpekboomSpookplantSporrieStinkkruidStoepjakarandaStompieStrandroosStrandsalieSuurpruimSwaardvaring TTierbekvygieTontelhoutToontjieTransvaalse baakhoutTransvaalse bottelborselTrilheideTrompetheideTrots-van-De KaapTrots-van-FranschhoekVVaalstompieVarkoorplakkieVeerklimopVeerkoppieVensterplantVenushaarvaringViooltjiesVlam-van-die-VlakteVleiknopbosVleiroosVleisalieVlierVuurpylVuurwielspeldekussingWWanneer om eenjarige plante te kweekWenke …