Die Huis van Bernarda Alba

Die US Drama Departement bied Uys Krige se Afrikaanse vertaling van Federico Lorca se klassieke stuk, Die Huis van Bernarda Alba aan. Magisterstudent Suzaan Keyter is die regisseur. Die stuk is gesetel in plattelandse Spanje waar ‘n nuut geweduwede matriarg, Bernarda Alba, met haar vyf dogters woon. Die moeder onderdruk haar dogters en onder die […]

Erwe

Erwe deur Adriaan Meyer is die U.S. Drama Departement se inskrywing vir die Sanlam prys vir Afrikaanse teater wat die Departement verlede jaar gewen het met George Weideman se stuk My Plaas se naam is Vergenoeg. Meestersstudent Adriaan Meyer het verlede jaar vir die teks en regie van Prinsloo Versus die Jong Kanna vir die […]