Sussie kyk na almal om haar en kyk dan herhaaldelik in die spieël.
Kategorie Argiewe:Teater
Leuenverklikker: ‘n Swart Komedie
Egbert Nimmerman, ‘n klerk met ‘n geheue soos ‘n sif, verdwaal in ‘n doolhof van amptenary wanneer sy lewe deur Opperman, ‘n sinistere burokraat, en sy jong assistent, uitgepluis en omgedop word.
Hoopstraat
Loop saam met Leah Killian deur Hoopstraat.
Kruispad
Kruispad is ‘n eietydse, universele liefdesprokie van ‘n man wat eendag, lank, lank gelede, gelukkig wou wees.
Uilvrou
‘n Toneelstuk oor die Uilhuis van Helen Martins in Nieu-Bethesda.
Umoja se stem in Engeland!
Gisteraand sit ek nog so in my flat hier in Londen en kyk na die nuus en hoe groot was my verbasing nie toe ek ´n SA getoi-toi op TV sien.
Die Guy
Ons verneem graag van enige iemand wat weet wat die persoon gerook het by die Mail & Gaurdian wat Guy Willoughby gevra het om ´n resensie te skryf oor die Boetman is die bliksem in-toneelstuk.
Brümilda Poppins
Die Suid-Afrikaanse aktrise en sepie-koningin Brümilda van Rensburg het die dood gefnuik die afgelope naweek toe die lugballon waarin sy was neergestort het.
Koos Meyer oorlede
Bekende Afrikaanse storieverteller, Koos Meyer, is vroeg vanoggend oorlede.