Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Teater

Die Fledermaus maak opera weer hoogmode

Die Fledermaus 2025

Opera is weer hoogmode in Kaapstad hierdie Oktober wanneer Opera UCT Johann Strauss II se geliefde operette Die Fledermaus opvoer – net betyds om Strauss se 200ste verjaardag en Wêreldoperadag te vier.

Gepubliseer deurRoekeloos12/09/202511/09/2025Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Alan Committie, Gavin Rajah, Johann Strauss II, Opera UCTLos kommentaar op Die Fledermaus maak opera weer hoogmode

wanatoe – Tuin van Digters 2025

tuin-van-digters-2025

14de Tuin van Digters-digfees, die “Tuiste van die Afrikaanse digkuns”, op Vrydag 12 en Saterdag 13 September by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se tema is Wanatoe.

Gepubliseer deurRoekeloos11/09/202516/09/2025Gepubliseer inBoeke, TeaterSleutelwoorde: Tuin van DigtersLos kommentaar op wanatoe – Tuin van Digters 2025

Die Grotman gooi ‘n Kaapse en Vrystaatse draai

Phillru van Achterbergh Sudwala Grotte Fotograaf Mia Louw

Groet die Grotman 2 met Phillru van Achterbergh gooi ’n Kaapse en Vrystaatse draai van 11-14 September 2025.

Gepubliseer deurRoekeloos03/09/202502/09/2025Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Mia Louw, Phillru van AchterberghLos kommentaar op Die Grotman gooi ‘n Kaapse en Vrystaatse draai

The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Amanda Strydom Tinkerbell

Die verhaal van die ongelooflike reis van ’n weeskind. Isabella Dolorosa van Tonder, deur haar ouma Tinkerbell gedoop.

Gepubliseer deurRoekeloos13/08/202513/08/2025Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Amanda Strydom, Coenraad RallLos kommentaar op The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

ACDC Dance Intersect 2025

Dance Intersect

Kaapstad maak gereed om op die ritme van dans te beweeg wanneer ACDC Dance Intersect 2025 vroeg in Oktober op die verhoog is.

Gepubliseer deurRoekeloos09/08/202506/08/2025Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Anderson Carvalho, Anderson Carvalho Dance and Choreography, Dance Intersect, Elvis Sibeko, Griekse Nasionale Opera Ballet, Marko de Beer1 Kommentaar op ACDC Dance Intersect 2025

(kL)etterkunde

Magda Louw

Magda Louw, die kletskous sonder ‘n wag voor haar mond, gesels oor die waarde en waansin van woorde.

Gepubliseer deurRoekeloos08/08/202506/08/2025Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Desiree GardnerLos kommentaar op (kL)etterkunde

Papelellekoors

Papelellekoors

Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring.

Gepubliseer deurRoekeloos01/08/202531/07/2025Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Drama Drama, Elzabé Zietsman, Jody Jason Petersen, Johann SlabbertLos kommentaar op Papelellekoors

Mavis mettie Marbles

Mavis mettie Marbles

Daar is Crown-visolie, en dan is daar crowns op Mavis se kop … en let’s face it, nie alle queens loep rond met regte crowns op hulle koppe of wôd agtevolg deur accolades en praises nie.

Gepubliseer deurRoekeloos29/07/202524/07/2025Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Basil Appolis, Veronique JephtasLos kommentaar op Mavis mettie Marbles

Een vir my baby!

Een vir my baby

Een vir my Baby is ‘n ‘mystery-noir-kabaret’.

Gepubliseer deurRoekeloos15/07/202510/07/2025Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Andre Terblanche, Dean Balie, Karli HeineLos kommentaar op Een vir my baby!

Comedy Gold – Alan Committie

Alan Committie in Comedy Gold

Alhoewel Committie nie ‘n  opgeleide atleet is in die tradisionele sin van die woord nie, is hy ‘n hoogs gerespekteerde en gerekende lid van die Bothasig Amateur Vereeniging se  7de  pluimbalspan (reserwes).

Gepubliseer deurRoekeloos06/07/202501/07/2025Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Alan CommittieLos kommentaar op Comedy Gold – Alan Committie

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 4 5 … 235 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • “Asem In”
  • Jou hond kan jou afluister
  • Luna Paige se “Rustyd & Herhaal”
  • Gedigte van Alexander Carte
  • Gian Groen, Sondaar

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Anton oor Gedigte van Evelyn van der Merwe
  • Roekeloos oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Wie hyg so? – Roekeloos.co.za oor Koekeloer!
  • Jan Grobbelaar oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Chris oor Die skipbreukelinge

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier