@

woordsoort: simbool

1 uitspraak: by

teken in ’n e-posadres wat die netwerk aandui waarby die gebruiker wie se adres dit is, ingeskakel is

voorbeeld: bydraes@roekeloos.co.za

2 uitspraak: teen

gebruik in die aangee van ’n produk se prys

voorbeeld: Die boek word verkoop @ R100 elk.