aaklig

woordsoort: byvoeglike naamwoord

meervoud: -e

1 baie onaangenaam

voorbeeld: ’n aaklige geskreeu

2 baie lelik

voorbeeld: ’n aaklige rok

3 baie erg

voorbeeld: ’n aaklige infeksie