aambei

woordsoort: selfstandige naamwoord

meervoud: -e

gebruiksveld: medies

blourooi knobbel aan die menslike anus wat brand en jeuk, veral by ontlasting

voorbeeld: aan aambeie ly

herkoms: aam “pynlik” (Nederlands)

Lees meer oor aambeie by Boererate.com