aag

uitroep van ergenis/ongeduld

aalmoes

geskenk aan ’n behoeftige mens

aambei

blourooi knobbel aan die menslike anus wat brand en jeuk, veral by ontlasting