tierlantyntjie

woordsoort: selfstandige naamwoord

meervoud: -s

oordadige versiersel

voorbeeld: Die huis het te veel tierlantyntjies.