DStv het vyf ekstra kanale beskikbaar gestel vir alle pakkette. Die nuwe kanale is Africanews (kanaal 417), CNN (kanaal 401), Da Vinci (kanaal 318), Nickelodeon (kanaal 305) en SuperSport 7 (kanaal 207). Boonop is sommige van die kanale wat op die aanlyn-stroomdiens DStv Now beskikbaar is, toeganklik vir almal – selfs al is jy nie ’n DStv kliënt nie. Lees meer oor laasgenoemde by 13 DStv Now kanale nou gratis vir alle Suid-Afrikaners … plus ’n paar sepies

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar