#Woordfees Leon van Nierop Daar doer in die fliek

Leon van Nierop vertel staaltjies uit vergange dae en gesels oor die wonderlike geskiedenis van die Suid-Afrikaanse filmbedryf, soos uiteengesit in sy nuwe boek, Daar doer in die fliek.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 2016, 14:00

Woordfees 2016

Leon van Nierop Daar doer in die fliek,
Roekeloos,
20 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar