Kieslys

Close


*/

03 Junie
2009
Gedigte
1525 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Gedigte van CC Williams

‘n Bok wie Blêr

F*k!
Bring die skaapskêr.

Okay,
I take it you don’t like me
Ek’s nie die original vannie species nie
Maa face it;
Was dit nie vir jou aankoms,
Sou ek nie nou hie staan nie!

Ja, ek het dit gesê
En ek sê dit vi

Al die majimbos innie kassie
Die outies by die Civic met die harde ma’zie
En die girlas in die club, loud en proud, doing it for TV!

Jy’s net naar ons sê nie wee ‘BAAS’ nie!

You send me away
Doer vêr by die as tiepe en myn hiepe
At night as ek slaap
Droom ek van planes, ek hoor die treine
Van kleins af ge-train
Come to accept –
Ek’s nes jy. net bruin!

Ja, ek het dit gesê
En ek sê dit vi

My auntie met die sool kous, busy with washing
My toppie, dis payday, in die queue vi Kentucky
My ouma. die undefeated champ in roti ! (ek mis jou verskriklik, my anne Mammie.)

Ja, en jy’s net naar ons sê nie mee ‘BAAS’ nie!

Ek sê dit vi al die ‘Bushies’
Kroes of nie kroes nie!
Woes of nie woes nie!
Imagine: ‘n boer wie saad plant, en nie wil oes nie!
Check hie:
As jy dit nie like nie,
Vat jou goet en trek Ferreira,
Vat jou goet en trek vererig!

Daa was al ‘n Groot een, daai was history
Nie ‘n walk innie park nie
So word groot, want ek gaan nêrens sanie

Aanvaar dit … Ons sê nie mee, nie wee ‘BAAS’ nie!

Indeks van digters

(Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za)



Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Gedigte
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Gedigte
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Gedigte
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Gedigte
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Gedigte
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Janet
2019-01-18 17:21:05
wat beteken kleingeestig...
H L Wehr
2019-01-17 22:25:02
Definisie en betekenis die verskil...
Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD