Kieslys

Close


*/

09 Februarie
2013
Gedigte
1762 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Gedigte van Jo’ van Tonder

 

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.

 

Vir Valentynsdag

Ek bemin jou
nie vir wie of wat jy is nie
maar vir wat jou liefde van my maak,
vir die borreling in my as ek by jou is,
vir hoe jy my onweersdae laat sprankel,
hoe jy my lewe liefdevol aanraak,
hoe jy met teerheid na my kyk,
omdat ek absoluut wonderlik in jou arms voel
omdat jy my onvoorwaardelik bemin
omdat jy my eerste raak gekyk het
en omdat ek swymel as jy my soen …

Hierdie hartjie-kaartjie simboliseer ons liefdesreis saam:
drome, nagmerries, hoop, vrees, vrede, seën, avontuur, vervulling.

Ek gee hierdie simbool, maar eintlik gee ek soveel meer:
ek gee my soekende siel,
my mallemeule-emosies,
my digters-denke,
my middernag-drome,
my wederstrewige wil,
en my stukkies-en-brokkieshart.

Ek verwag nie die son, volmaan, verskietende sterre en planete nie,
al wat ek mag vra is om te deel in ‘n oomblik van geluk,
vir solank as wat die lewe jou aan my skenk …

 

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Gedigte
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Gedigte
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Gedigte
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Gedigte
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Gedigte
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

H L Wehr
2019-01-17 22:25:02
Definisie en betekenis die verskil...
Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...
Robert
2019-01-10 18:11:44
Hi annarine dis Robert hoe kan ek met u kontak maak. Stuur asb virmy 'n epos na robert. conradie91@...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD