In sy eerste bundel sedert hy in 2007 met Onbedoelde land gedebuteer het, besin Bernard Odendaal oor woordkuns, Afrikaans en die voortbestaan daarvan; gedenk hy die heerlikheid én verganklikheid van die mens, die natuur en die liefde; registreer hy maatskaplike verwording. ’n Verlore jeugwêreld en vriende word onthou; daar word gedink aan kinders wat in diaspora verkeer. Stemminge, toonaarde en digvorme wissel mekaar af.

Nootvat. Kwashaal. Stapel

Nootvat. Kwashaal. Stapel / deur Bernard Odendaal — Tafelberg, April 2021; sagteband. — ISBN 9780624092278

Lewer kommentaar

Leave a Reply