Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte

Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte
Roekeloos
3 Augustus

’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis, en Vyf-en-veertig skemeraandsange is ’n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter.

In sy jongste bundel kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk – die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.

Koop / Buy Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte (sagteband) >>

Koop / Buy Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte (eBoek) >>

Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte [teks] / deur Breyten Breytenbach — Human & Rousseau, 12 Mei 2014 — 104 p. ; sagteband. — ISBN 9780798166461

Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte
Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte

3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar