Die blondine en die legkaart

Na ses maande se geswoeg kry die blondine uiteindelik die legkaart klaar gepak.

“Nie sleg nie” sê sy “op die boks staan 4 to 6 jaar.”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

legkaart vraagteken

Lewer kommentaar

Leave a Reply