Hoeveel suiker?

Die toeris bestel ‘n koppie koffie in ‘n restaurant in Krugersdorp.

“Hoeveel suiker?” gil ‘n vrou uit die kombuis uit.

“Niks nie dankie” antwoord die toeris.

“Moet dit dan nie roer nie!” gil die vrou terug.

Lewer kommentaar

Leave a Reply