kapokhaantjie
1. Haan van die kapokhoender.
2. Eiewys/parmantige/veglustige klein mannetjie.
vb. ’n Regte kapokhaantjie wat net altyd wil stry/baklei.

Kapokhaantjie
Kapokhaantjie

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar