Die vissmous staan met sy bakkie langs die pad: “Hiers djou snoek!”

 

‘n Man in ‘n motor stop, draai sy venster af en vra: “Wat vra jy vir daai snoek?”
Vissmous: “Ek vra hulle niks, wil djy hulle iets vra?”

(oorspronklik verskyn in 2009)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar