Honde

Alles van ‘n bulhond tot ‘n worshond.

B

Badtyd vir honde
Basjan
Benjamin
Beseerde hond
Bokser
Brawe brak oorleef op see
Bruno
Bulhond

D

Dachshund
Dachshund II
Dashond
Die Foksies
Die kinders
Dikkes en Fez
Dis ‘n hondelewe

G

Gif in jou tuin
Golden Retreiver

H

Honde en katte
Hunter
Hunter en Blikkies

J

Jackie se kinders in jakkies

L

Lady
Leatitia se seuns
Leia
Leer jou kinders
Lucy
Luke
Luke & Bonbon

N

Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het

R

Raad vir vel- / pelstoestande by honde
Rotweiler
Rusty

S

Savannah
Schatzi
Senior troeteldiere
So lek jy ‘n bak uit
Soekie
Sonder jou
Stap met jou hond
Sterilisasie

T

Toiletgewoontes van honde

V

Velsiekte by honde
Vlieë op die honde
Vlooie op troeteldiere

W

Was
Wat’s in ‘n naam
Wolfie
Worshond

Y

Ystertand Ben Laden

Z

Zeus en Mika

Sluit aan by die Gesprek

9 Kommentare

  1. Ek soek asb enige raad. Het ñ great dane wat bietjie siek is, Hy hoes en nies nou vir so twee dae. Is daar enige iets wat ek vir hom kan gee?
    En dan gooi hy op nadat hy geeet en of gedrink het. Hy word slegs die regte hoeveelheid kos per dag gegee.

  2. Dis belangrik dat hy by die vearts kom. Hy kan dehidreer, wat ernstige probleme kan veroorsaak.

  3. hi soek so bietjie raad. my ma se hond x dobermanpincher en worshond wat 9 jaar oud is en volgens my oorgewig is, is vandag heeldag pap en stel nie belang in sy kossies nie….beslis nie normaal nie!!! hy dring ongelooflik baie water en ma het met die steteskoop geluister en gese sy hart klink of dit beat mis (sy was suster in hospitaal so ek is seker sy het reg gehoor) maar hulle woon uur van veearts af en sal hom eers more kan neem…enige raad of huismeds wat mens meskien kan gebruik om hom net deur die nag gemaklik te maak. ek het al gehoor dat honde wat oormatige water drink hartversaking het?

  4. As 'n honde oormatig baie water drink is dit gewoonlik 'n teken dat daar fout is. Julle moet hom so gou as moontlik by 'n vearts kry.

  5. goeie dag ek het hulp nodig, ek het n african grey en ek wil graag n baba hondtjie kry watter honde is die best om te he ? wat nie my african grey gaan seer maak of gaan goed oor die weg mee kom ? kan iemand my dank help

  6. Jy behoort enige hond van kleins af te kan leer om die Grey te respekteer. Ek sou egter kyk vir 'n ras wat NIE geteel is om voels te jag nie.

  7. Goeie dag, ek het n 5 jarige Bullterier teef, haar oe dra vreeslik, ek wil net weet wat kan ek doen om dit weg te vat, kan eers die naweek by veearts uit kom

  8. Dit kan verskeie oorsake he by die bull terrier. Dit is maar beter dat 'n vearts oor behandeling besluit.

Lewer kommentaar

Leave a Reply