Die WAM (Wits Art Museum) is binnekort gasheer vir Warhol: Unscreened, meer as 80 van Andy Warhol se gewilde skermdrukwerke.

Die uitstalling open op 27 Julie en duur tot 8 Oktober 2017.

Marilyn (1967), Andy Warhol
Marilyn (1967), Andy Warhol

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar