Deursnit – Hennie Meyer

Hennie Meyer plaas ikone van ons verbruikersomgewing – in wese verganklik en vervlietend – binne die ru, ongerepte sfeer van die omgewing.

Hy gebruik klei as sy medium – die oudste stof op aarde.

Aardklop 2103

Genre: Kuns
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: Alumni-gang, Puk-kampus, Potchefstroom

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar