Foto’s op die Web

Erik Kessels uitstalling
Erik Kessels uitstalling

Erik Kessels het hierdie uitstalling gedoen om mense ‘n aanduiding te gee van hoeveel foto’s elke dag op die Web gelaai word. Dit is foto’s wat in ‘n 24-uur periode op Flickr gelaai is … meer as 1 miljoen.

Facebook gebruikers laai 25 keer meer foto’s op in ‘n dag.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar