Killed in Africa verken die lewe en nalatenskap van die fotograaf Ken Oosterbroek. Oosterbroek se foto’s het die donker dae van apartheid en die vryheidstryd vasgevang tot die dag wat hy aan diens in Thokoza vermoor is, nege dae voor Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994.
Tot 19 Augustus 2024 by Museum Afrika, Newtown
