“Knife Angel” is ’n reuse beeldhouwerk gemaak van 100 000 messe gekonfiskeer deur polisiekantore regoor Brittanje. Die doel daarvan is om bewustheid te skep van die toenemende tempo van misdaad in dié land. Dit is die werk van die Britse kunstenaar Alfie Bradley.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar