Life is Complex vier die lewenslange toewyding aan kuns van die beroemde kunstenaar François van Halter.

Van Halter, gebore in die Vlaamse gewes van België in 1923, woon sedert 1954 in Suid-Afrika en is al ’n voltydse kunstenaar sedert 1964. Dié Vlaming is nou 94 jaar oud.

Die uitstalling is by die Pretoria Kunskamer, wat Van Halter eksklusief verteenwoordig. Dit duur tot 30 November 2017. Dit is ‘n gratis geleentheid en jy mag die galery te besoek van Maandag tot Vrydag tussen 09h00 – 16h00 en Saterdae tussen 10h00 – 13h00.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar