Booshra se reusagtige portrette dwing jou om die ander in die gesig te kyk en te fokus daarop wat ons in gemeen het.
Jy het nog tot 13 Julie om haar uitstalling, Muse, by die Candice Berman Galery in Bryanston, Johannesburg te sien.