#NAF2015 Between Darkness and Light #artMOVESme

Between Darkness and Light is ’n versameling van Jodi Bieber se werk van 1983 tot 2014.

Dit is amper 100 van Bieber se beste foto’s tot op hede.

Genre: Kuns
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: Grahamstown Galery, Albany Geskiedenis-museum, Grahamstad
Datum: 2 – 12 Julie 2015

Nasionale Kunstefees 2015

Between Darkness and Light,
Roekeloos,
24 Junie 2015.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply