Denis Vejas is die “amptelike” fotograaf van die Rainbow Gatherings, geleenthede waar hippies, anarchiste, kunstenaars en ander randfigure bymekaarkom om die liefde en die lewe te vier.