Van Kramer tot Zoid, Rauch tot Parow. Een ding is seker: Afrikaanse musiek het ’n skatkis treffers opgelewer.

Afrikaans Amptelik 100, in samewerking met Vonk Musiek, wil nou by jou weet wat jou gunsteling- Afrikaanse liedjie van alle tye is. Vonk Musiek het reeds ’n lys van 100 liedjies opgestel, maar as jou liedjie nie daar is nie, kan jy dit byvoeg. Aan die einde van die dag gaan daar ’n versameling van 150 liedjies op ’n speellys saamgestel word. Die bonus is dat daar R2 000 wengeld op die spel is vir een gelukkige persoon wat hul gunstelingliedjie benoem om op die speellys te kom.

Hoe om in te skryf:

  • Volg Vonk Musiek en Afrikaans 100 op Facebook en Instagram. Die skakels is hier te kry: https://linktr.ee/afr100treffers.
  • Laai die huidige speellys af op Spotify, Apple Music of YouTube deur hierdie skakel te volg: https://linktr.ee/afr100treffers.
  • Stuur jou benoeming vir gunstelingliedjie na Vonk Musiek se WhatsApp-nommer 083 287 2682 of stuur dit per e-pos aan sing@vonk.co.za. Elke voorstel tel as ’n inskrywing wat vir die prysgeld in aanmerking kom.

Die wenner word op 30 September om 12:00 aangekondig op Afrikaans 100 en Vonk Musiek se Facebook- en Instagram-blaaie. Hou ook Vonk Musiek op sosiale media dop vir ander kompetisies.

Afrikaans 100 Treffers

Die 100 liedjies wat tans op die speellys is, is:

Afrikaners is plesierig – Karen Zoid

Ai, my lam – Ryno Velvet

As ek sing – Rudi en Corlea Botha

Baas vannie plaas – Loufi

Baby tjoklits – Gerhard Steyn

Ballade vir ’n enkeling – Richard van der Westhuizen

Ben Ten – Early B

Boerepompie – Ricus Nel met Snotkop

Boesmanland – Worsie Visser

Cool soos Koos Kombuis – Snotkop

Cooler as ekke – Jack Parow

Dagdrome in suburbia – Francois van Coke met Spoegwolf

Dames – Biggy

De la Rey – Bok van Blerk

Deur die straights – Hugo

Die Gelofte – Adam Tam, Appel, Chris Chameleon, Juan Boucher, Ghapi

Die hemel – Elvis Blue

Die hemel weet – Manie Jackson

Die oukraalliedjie – Groep Twee

Die sluise van die hemel – Robbie Wessels, Bok van Blerk

Dis ’n land – Carike Keuzenkamp

Dorp toe – Fatman

Drie pikkewyne – Jakkie Louw

Ek dink ek mis maar net jou hart – Juan Boucher

Ek lewe – Anneli van Rooyen

Ek sal nie bang wees nie – Joe Niemand

Ek sweer – Twee

Eva – André Swiegers

Feestyd se wysie – Manuel Escorcio en Janita Claassen

Gebed – Koos du Plessis

Gee haar ’n roos – Cora Marie

Geel – Spoegwolf

Getoor – Fredi Nest

Girl van die Klein-Karoo – Jacques de Coning

Groen trui – Jan Blohm

Hardekole – Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse

Hie’ kommie Bokke – Leon Schuster

Hillbrow – Johannes Kerkorrel

Hou die hemel oop – Riana Nel

Huisie in die bos – Juan Boucher en Jan Rhaap

Impulsief – Barto

Jan asseblief tog squeeze my – Chris Blignaut

Jan ek kan nie dans nie – Jan Rhaap

Jessica – Ray Dylan

Jy soen my nie meer nie – Lianie May

Kaptein – Kurt Darren

Karolis – Francois Hayes

Karoonag – Coenie de Villiers

Katrina – Wynand Strydom

Kinders van die wind – Laurika Rauch

Klein tambotieboom – Die Heuwels Fantasties

Knieë lam – Eden

Kruidjie roer my nie – Anton Goosen

Leeuloop – Robbie Wessels

Lekkerkry – Zak van Niekerk

Lemoene – Bok van Blerk en Appel

Lenie Blou – Spoegwolf

Lief vir alles hier – André Schwartz

Liefling – Gé Korsten

Liewe Lulu – Blackie Swart

Lisa se klavier – Koos Kombuis

Lyfie – Bernice West

Mis eet slaap herhaal – Demi Lee Moore

Monumentaal – Ruhan du Toit

My vissermanvriend se pa – Robbie Wessels

’n Liedjie vir jou – Jannie du Toit

’n Man soos my pa – Adam Tas

’n Vrou wil dit hoor – Bobby van Jaarsveld

Net die een vir my – Nicholis Louw en Shine 4

Nonna – Appel

Onthou jy om jonk’ – Juan Boucher

Ou ryperd – Dozi

Pampoen – Steve Hofmeyr

Pampoene oppie dak – Anton Goosen

Reisiger – Refentse

Royal Hotel – David Kramer

Ruiter van die windjie – Bles Bridges

Sal jy bly – Theuns Jordaan

Sally William Nougat – Jak de Priester

Sewe oseane – Andriëtte Norman

Sing vir liefde – Karlien van Jaarsveld

Ska-rumba – Juanita du Plessis

Skepe – Jo Black

Skipskop – Sonja Herholdt

Sonvanger – Valiant Swart

Soos bloed – Theuns Jordaan

Spontaan – Riaan Benadé

Sproetjies – Sias Reinecke

Stoksielalleen – David Kramer

Stukkie van der Merwe – Pieter Smith en DJ Ossewa

Toe vind ek jou – Francois van Coke en Karen Zoid

Transkaroo – Herman Holtzhausen

Tussen jou en my – Dozi

Victoriabaai – Lucas Maree

Vier seisoene kind – Gian Groen

Vier woorde – Taryn Lamb

Voshaarnooi – Louis van Rensburg

Vuur op die water – Elandré

Wie se kjênd is jy? – Pieter van der Westhuizen

Word wakker – Jan Blohm

Lewer kommentaar

Leave a Reply