’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid gedurende die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië.
Die musiek word as storie saamgeweef deur die verteller, pimp, klubeienaar en kliënt. Die habanera, bolero en flamenco (voorlopers van die tango) word ook deel van hierdie tango-verhaal.
Met: Zorada Temmingh, Elna van der Merwe, Niël Rademan, Schalk Joubert en Kevin Gibson
Teks en regie: Ingrid Howard
Musiek: Zorada Temmingh en Elna van der Merwe
Choreografie: Mark Hoeben
Vervaardiger: Tale B Told
KKNK 2012
Afrikaans & Engels
Genre: Musiekteater
80 minute
R120
Gimsaal, Oudtshoorn
1 April 20:00 2 April 10:00 3 April 12:00 4 April 20:00