Amanda Strydom – stadig oor die klippers
Die liefde, die lewe, die menslike kondisie, die dood. Die blou planeet, die komiese, die patos, die mens in nood.

Strydom neem haar gehoor met haar kenmerkende styl deur ’n wye spektrum van emosies. Oor berge en deur dale en stadig oor die klippers.

* Debuut *

Met: Amanda Strydom en Coenraad Rall

Regie en teks: Amanda Strydom

Musiekregie: Coenraad Rall
Vervaardiger: Amanda Strydom

Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans, English, Frans en Nederlands
Ouderdomsbeperking: geen o/10 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R145 (R160 by die deur)
Plek: Die Windpomp Restaurant Teater, Oudtshoorn
Datum: 2 – 4 April 2018
KKNK 2018


Amanda Strydom – stadig oor die klippers

Amanda Strydom – stadig oor die klippers


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar