Verwerking van “Die gang” en “Klein tambotieboom” deur Andre van der Merwe.

Uitgevoer deur die Stellenbosch Universiteitskoor.

“Die gang” deur Christopher Torr, soos gesing deur Laurika Rauch

“Klein Tambotieboom” deur Die Heuwels Fantasties

Klankingenieur: Dr Gerhard Roux

Video: Regardt Visser


Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Fantasmagories mooi!! Sommer traan gestort van lekkerkry. Danke julle vir die mooi weergawe van hierdie Afrikaanse erfenis.

Lewer kommentaar

Leave a Reply to Hardus Cancel reply