Die riel van hiphop
Die riel van hiphop is ’n vertoonvenster vir seepgladde, energieke diversiteit deur dans, musiek en liriese rymklets.

DJ Ready D is deel van die musiek waar rieldans en hiphop op plofbare maniere ontmoet. Hier word Standaardafrikaans uitgedaag deur ’n verskeidenheid Afrikaanse dialekte in ’n baldadige viering van ons gemengde herkoms en verbintenis deur die gesproke woord. En het ons ver gekom!

Dié is pure inspirasie en entertainment met musiek wat jou uit jou seat sal lig!

Met: Youngsta, Hakkiesdraad Hartman, V.I.T.O, Dr Willa Boezak, Deniel Barry, Zenobia Kloppers, Des-Lee McKenzie
Hiphop-dansers: Melissa de Vries, Kelly Ernstzen, Drew Deezy Reid, Charlton Taylor
Rieldansers: Die Betjies van Betjiesfontein: Garcia Oliphant, Anisha Kotze, Lee-Ann van Wyk, Martina van Schalkwyk, Charlene October, Shaida Cedras, Nikita Barneys, Karabo Matiwees, Devan van
Rooy, Bradwin Tieties, Marcelino October, Tyrone Claaste, Tshehohatso Matsione, Clayton Koopman, Maustvan van Rooy
Die Top Dog Band: Donveno Prins (saksofoon), Charlton Daniels (bas), Mornay Hoffmeester (tromme)

Regisseur: Elton Landrews en Lauren Hannie

Musiekregie: Camillo Lombard, Frazer Barry, DJ Ready D
Animasie: Last Born Pictures in samewerking met Skyeteesha Animation House
Graffiti-kunstenaar: Mak1one
Verhoogbestuur: Dian Micheal Harcovecchio
Beligtingsontwerp: Faheem Bardien
Vervaardiger: Shihaam Domingo

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R60 – R120 | R70 – R140 by die deur
Plek: Stadsaal, Stellenbosch
Datum: 4 Maart 11:00 en 15:00
Woordfees 2018


Die riel van hiphop

Die riel van hiphop


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply