Dr John & Boulevard Blues Band

Saterdag 19 Mei is Dr John en die res van die Boulevard Blues Band by Die Boer in Durbanville om 20h30. Kaartjies kos R90 en jy kan bespreek by 021 979 1911.

Quintus van Rensburg het 10 jaar gelede met Dr John gepraat >> Dr Blues .

Dr John
Dr John

Lewer kommentaar

Leave a Reply