Die Duitse dorp Friedberg, naby Frankfurt, het Elvis Presley in drie van hul verkeersligte verewig. Elvis het van 1958 tot 1960 sy diensplig daar gedoen.

Elvis Presley verkeerslig
Elvis Presley verkeerslig

Lewer kommentaar

Leave a Reply