Êrens is jy

Die volksanger en troebadoer Randall Wicomb besing die liefde met toonsettings van die mooiste Afrikaanse gedigte. Wicomb se dogter Kobá Solms en Niël Rademan sorg vir ‘n hemelse aanbod van poësie en musiek, met pennevrugte van digters soos Antjie Krog, Van Wyk Louw, Breytenbach, Visser, Watermeyer en natuurlijk die geliefde C. Louis Leipoldt.

Met: Randal Wicomb, Kobá Solms en Niël Rademan

Cederberg Kunstefees 2013

Kaartjies: R120 – ligte ete ingesluit | Reinhold’s Restaurant, Clanwilliam | 1 Mei 2013 | Besprekings: Cederberg-feeskantoor by 027 482 1090

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar