Gaan luister op 19 Januarie en 7 Februarie by Die Boer teater in Durbanville om 20h30 na die musiek van Spoorsny en meer. Frieda van den Heever gaan saam met die uitstekende musikante, Mauritz Lotz en Jonno Sweetman op die verhoog wees. Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com