Hootie & the Blowfish

Daar is niks aan jou saak te doen nie indien jy nie van Hootie & the Blowfish hou nie. Hoofsanger Darius Rucker se rasperstem herinner jou onwillekeurig aan jou ouma in die dae toe sy nog Gunston gerook het. Beste van alles het die ouens goeie musieksmaak. Op Scattered, Smothered, & Covered doen hul van hul gunsteling covers. Die album kan mak-mak hul beste ooit wees. 5 van die liedjies is gekies deur hul aanhangers op hul wedwerf. Blaas Vissies Blaas
7 op ‘n skaal van 10

Lewer kommentaar

Leave a Reply