J.Lo

Indien jy dalk dink J.Lo klink geweldig baie soos haar eerste CD moet asseblief net nie verbaas wees nie. Popsterre het die manier om hulself gereeld te herhaal, dit is mos ‘n verspotmaklike manier van geld maak. Om alles te kroon doen die mooie jong dame nie eens moeite om die tempo te verander nie. Dis basies oor en oor en oor dieselfde liedjie. Die voormalige danseres doen nie eens iets wat rerig die dansbane gaan volmaak nie, maar wag dit klink of ek net kla.

Kan ‘n mens iets positiefs sê van die CD? Ja, Jenny lyk mooi op die omslag.

4 op ‘n skaal van 10

Lewer kommentaar

Leave a Reply