Kahn solo

Na 12 jaar as voorman vir The Parlotones het Kahn Morbee besluit om so nou en dan sy eie potjie te krap. Met sy solo projek, as Kahn, hoop hy vir net soveel sukses.

Kaapse gehore kan hom op Die Boer se verhoog sien van 9 tot 11 September. Die vertoning begin saans om 20h30. Kaartjies kos R130.

Besprekings by 021 979 1911.

Kahn
Kahn

Lewer kommentaar

Leave a Reply