#KKNK Amanda Strydom: Die hele boksemdaais

Amanda Strydom: Die hele boksemdaais,
Roekeloos,
25 Maart.

Strydom vier 36 jaar in die vermaakbedryf asook die feit dat sy nog elke jaar by die Absa KKNK opgetree het.

Die vertoning is vintage Amanda met liedjies en grepe uit haar eenvrou-vertonings en stories oor haar loopbaan en lewe.

* Debuut *

Met: Amanda Strydom en Janine Neethling
Musiek en regie: Amanda Strydom en Janine Neethling
Vervaardiger: Amanda Strydom

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 130
Plek: Die Boer Restaurant Teater, Oudtshoorn
Datum: 9 April: 10:00; 10 April: 21:00; 11 April: 10:00

KKNK 2015

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar