#KKNK Laatnag

Laatnag,
Roekeloos,
9 April.

Hierdie is vir stoere musiekliefhebbers en dies wat hou van laatnag uithang.

Met ‘n drankie in die hand kan jy luister na die room van die Kaap se jazz-musikante. En moet glad nie verbaas wees as een van jou gunstelingsangers spontaan kom saamsing of ander musikante saam-jam nie. Dit is die perfekte manier om die dag af te sluit.

As jy ’n aanhanger van die legendariese Al Capone is, gaan dit vanjaar jou kuierplek wees.

Met: Alvin Dyers en groep en gaskunstenaars
Vervaardigers: Schalk Joubert en Melissa van der Spuy

Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Rembrandtsaal, Oudtshoorn
Datum: tot 10 April: 21:30

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply