#kknk2016 Bonjour Monsieur Brel

Jacques Brel se tydlose, beeldryke tekste word uitgevoer deur ’n unieke musiekensemble en Jannie du Toit, dekades lank al ’n hoogs aangeskrewe vertolker van die kleinkuns en in besonder van Brel se intrinsieke werk met sy artistieke kwaliteit en universele temas wat wêreldwyd weerklank vind.

* DEBUUT *

MET Jannie du Toit, Coenraad Rall en Susan Mouton

REGIE Juanita Swanepoel

BELIGTINGSONTWERP Juanita Swanepoel en Jopie Koen
PRODUKSIEBESTUURDER Jopie Koen
VERVAARDIGER Jannie du Toit
PRODUKSIE JNS Musiek

Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans, Engels, Frans en Vlaams
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120
Plek: Die Boer Restaurant Teater, Oudtshoorn
Datum: 28 MAART 14:00 | 29 MAART 10:00 | 30 MAART 10:00

KKNK 2016

Bonjour Monsieur Brel,
Roekeloos,
26 Maart 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar